FAQs

NAVRAAG

Goeiedag!
 
Ek het jul advertensie in vandag se Eikestad Nuus gesien.
Ek stel belang om dit vir my seun te kry.
Hy het net puisies en dit is nie baie erg nie, maar sal graag wil hê dit moet heeltemal opklaar.
Ek wil net graag weet as hy die medikasie begin gebruik, of sy vel eers gaan erger raak, voordat dit beter raak?
Hy het die 2de Sep ‘n funksie en ons wil dan nie graag hê sy vel moet erger wees nie.
 
Groete Belinda

 

ANTWOORD

Hi Belinda.

Nee, gelukkig sal sy vel nie erger word voor dit beter word nie.

Dit sal goed wees vir hom om te gebruik. Mapp begin onmiddelik werk.

Dankie.

Cheryl Tones.